Graad R Hulpbron 2013 - Afrikaans
Graad R Hulpbron 2013 - Afrikaans


Hierdie Reënboog-Werkboeke vir die Resepsiejaar (Graad R) maak deel uit van die Departement Basiese Onderwys se strategie om Suid-Afrikaanse kinders se skoolprestasie 'n hupstoot te gee. Navorsing toon dat kinders wat voor Graad 1 aan stimulerende aktiwiteite blootgestel word, deur hul primêre en sekondêre skooljare heen akademies beter presteer. Daarom fokus die Departement so sterk op leer in Graad R.

Graad R werkboek 1 (19MB)   &   Graad R werkboek 2 (12MB)

Graad R werkboek 3 (15MB)   &   Graad R werkboek 4 (13MB)



Lees boeke beskikbaar by Books in Homes.

Hulpbron boek    
Alfabet Verjaarsdag Blokspeletjie
Gespikkelde patrone Nommers Pennetjiesbord

Storieboek Werkboek
My liggaam My liggaam
My sintuie My sintuie
My gesin / familie My gesin / familie
Bly skoon & fiks Bly skoon & fiks
Eet gesond Eet gesond
Vriende Vriende
So trek ek aan So trek ek aan
Vorms en kleure Vorms en kleure
Teenoorgesteldes Teenoorgesteldes
My tuin My tuin
Tyd en weer Tyd en weer
Wees veilig Wees veilig
Die lug (dag en nag) Die lug (dag en nag)
Mense wat help Mense wat help
Helpende hande Helpende hande
'n Nuwe lewe 'n Nuwe lewe
Dis waar mense woon Dis waar mense woon
My gevoelens My gevoelens
My land My land
Padreëls Padreëls


KOPIEREG 2009-2024 KLEUTERS. ALLE REGTE VOORBEHOU.