
Wat moet ek alles weet van my skool?
Die skoollied
Die skool se wapen
Die leuse van die skool
Alle ekstra aktiwiteite, bv. kuns, drama en sport
Skool reëls:
Ek moet die eiendom van my skool respekteer.
Ek mag nie in die skoollokale speel nie.
Ek mag nie die skoolterrein verlaat sonder toestemming nie.
