Water
Water




NUUT!   DIE WATER SIKLUS

Water is lewe - Mens gebruik water om te was; te drink; vir plesier en vir vervoer.
In die huis - Water om te bad; te was; toilet te spoel; te kook; te drink en ons blomme en tuin nat te maak.
Die see - Visse, lewe in die see, skulpe.
Eienskappe - Water is deurskynend, reukloos, kleurloos, vormloos en smaakloos.
Natuurverskynsels - Donderstorm, reënboog, hael, snee, dou en reën.
Vorms - Ys, vloeistof, wasem, sneeu, stoom, ryp en dou.
Waterbronne - See, wolke, riviere, boorgate, damme en fonteine.
Water diere - Vars en sout.
Watersiklus - Verdamping, wolke, reën

Alles wat groei, het water nodig.

Waterveiligheid plakkate

Skryf nommers 123:   Druppel & stop druppel & "surfer" druppel



Optel somme: Waterdruppel mannetjies

           

Knip oefening met water druppels

   

     

Verbind groot en klein waterdruppels met mekaar





                   

Snap kaarte

                   


" Na Bo "


KOPIEREG 2009-2024 KLEUTERS. ALLE REGTE VOORBEHOU.