Vanaand gaan die volkies koring sny
Vanaand gaan die volkies koring sny



Vanaand gaan die volkies koring sny, koring sny,
en vanaand gaan die volkies koring sny, koring sny.
My geliefde hang in die bos,
my geliefde hang in die bos,
my geliefde hang in die bitterbessiebos.

KOPIEREG 2009-2019 KLEUTERS.   ALLE REGTE VOORBEHOU.