Tandekry-stadiums:
1. Eerste jaar:   Gewoonlik verskyn die onderste voortande eerste.
2. Melktande:   Die meeste kleuters behoort tussen 2 en 3 jaar oud hul volle stel melktande te hê.
3. Laerskool:   Babatande val uit en die permanente tande kom in hul plek.
4. Tiener:   Nie alle permanente tande lyk soos 'n rolprentster s'n nie.
                   
Jou tandarts kan tanddraadjies gebruik om probleme reg te stel.
5. Jong volwassene:   Verstandtande verskryn gewoonlik tussen die ouderdom van 17 en 21.
Skryf nommers 123:   Tand & tand mannetjie & mannetjie met borsel
Knip oefening met tande
           
Optel somme:  A     B     C
   
   
       
Tande nommer 1 2 3 4 5 legkaarte
Maak jou eie horlosie
Vul die regte syfers in oefening
   
   
(Klik op die woord en "save" dan na jou rekenaar. Maak van jou rekenaar die legkaart.exe file oop)
Legkaarte: Hoe moet ek my tande borsel?
         
Snap kaarte