Storieklub
Storieklub




UITGAWE:     1    2    3    4    5    6    7    8    9    10    11    12    13    14    15

16    17    18    19    20    21    22    23    24    25    26    27    28    29    30

31    32    33    34    35    36    37    38    39    40    41    42    43    44    45

46    47    48    49    50    51    52    53    54    55    56    57    58    59    60

61    62    63    64    65    66    67    68    69    70    71    72    73    74    75

76    77    78    79    80    81    82    83    84    85    86    87    88    89    90

91    92    93    94    95    96    97    98    99    100

101    102    103





2013: Januarie     Februarie


2012: Januarie   Februarie   Maart   April   Mei   Junie

Julie   Augustus   September   Oktober   November   Desember

Uitgawe 1    Uitgawe 2    Uitgawe 3    Uitgawe 4    Uitgawe 5    Uitgawe 6    Uitgawe 7









Lekkerbekkie.TV is 'n gratis internet tv kanaal vir Afrikaanse kinders. Ons probeer om 'n groot verskeidenheid kinderstories daagliks uit te saai na kinders regoor die wêreld. Op die oomblik is daar 40 episodes te sien op Lekkerbekkie.TV. Die episodes is in 4 strome verdeel wat roteer sodat daar elke dag nuwe episodes van jou kind se gunsteling program te sien is. Ons wil graag maandeliks nuwe episodes en reekse byvoeg, en beoog om teen middel 2013 7 verskillende strome uit te saai sodat daar elke dag van die week 'n ander stroom elke dag te sien is. Kyk Lekkerbekkie.TV by www.lekkerbekkie.tv
















Speurder Morris Muis
Voorgelees deur Antoinette Louw (7de Laan)
Ouderdomsgroep: 5 12 jaar
Stories:
1. Die verdwyning van Witvoet die kat.
2. Die verdwyning van die skoolboeke.
3. Die verdwyning van die blink ring.
4. Die verdwyning van die briewe.








Die Apies
Voorgelees deur Vicky Davis (Pasella, 7de Laan)
Ouderdomsgroep: 3 10 jaar
Stories:
1. Timmie die mensekind.
2. Die apie op die boot.
3. Die bobbejane kom.
4. Janneman die held.








Vier Wense
Voorgelees deur Dorette Potgieter (Egoli, Soutmansland)
Ouderdomsgroep: 3 10 jaar
Storie:   Wanneer haar mamma en pappa oorsee gaan,
moet Lia vir 'n week by haar ouma gaan bly.
Maar dan kry sy vier wense in 'n boksie "Smarties" en
beland in die middel van 'n baie groot avontuur!














Word 'n Storieklub-lid!
Storieklub-lede kry 'n nuwe CD met 4 luisterstories op elke maand in die pos!
Luister na 'n voorbeeld storie uit die Storieklub reeks:


Die Storieklub-reeks is ideaal vir kinders vanaf 3 jaar tot 10 jaar.
Al die stories is oorspronklik en kindervriendelik, en ingekleur met lewendige byklanke en agtergrondmusiek om kinders vir ure aaneen te laat luister!

Daar is 8 Storieklub-karakterjies waarmee ons moderne kindertjies kan identifiseer:
1 Prinses Jana, die soet dogtertjie,
2 Prins Dirkie, die bangerige seuntjie,
3 Prinses Mientjie, die klein kunstenaartjie,
4 Prins Thomas, die woelwater,
5 Prinses Pippie wat so vreeslik baie praat,
6 Prins Pieter met al sy slim planne,
7 Prinses Babsie, met al haar moderne speelgoed, en
8 Prins Frikkie, die seuntjie wat eendag 'n polisieman wil word as hy groot is!

Leer hierdie maatjies ken soos hulle op allerhande verbeeldingryke avonture gaan.

Die Storieklub-stories is 12-15min per storie.
Daar is altesaam 24 CDs en daar is 4 stories op elke CD - wat beteken dat daar 'n volle 96 stories in die Storieklub-reeks is!






   







" Na Bo "

KOPIEREG 2009-2017 KLEUTERS.   ALLE REGTE VOORBEHOU.