Ek is nie 'n stap soldaatjie nie, 'n ry soldaatjie nie, 'n vlieg soldaatjie nie. Ek is nie 'n skiet soldaatjie nie, maar ek is Jesus se soldaatjie, ja meneer. Ek is Jesus se soldaatjie, ja meneer Ek is Jesus se soldaatjie, ja meneer Ek is nie 'n stap soldaatjie nie, 'n ry soldaatjie nie, 'n vlieg soldaatjie nie. Ek is nie 'n skiet soldaatjie nie, maar ek is Jesus se soldaatjie, ja meneer. |