My hartjie, my liefie, die son sak weg, die son sak weg, die son sak weg. My hartjie, my liefie, die son sak weg, daar onder by die blou berge. En ek wil, ek wil, ek wil na die nooi'ntjie gaan vry; Sy is so mooi en so liefies vir my. En ek wil, ek wil, ek wil na die nooi'ntjie gaan vry; daar onder by die blou berge. My hartjie, my liefie, die maan kom op, die maan kom op, die maan kom op. My hartjie, my liefie, die maan kom op daar onder by die blou berge. En ek wil, ek wil, ek wil na die nooi'ntjie gaan vry; Sy is so mooi en so liefies vir my. En ek wil, ek wil, ek wil na die nooi'ntjie gaan vry; daar onder by die blou berge. My hartjie, my liefie, die maan sak weg, die maan sak weg, die maan sak weg. My hartjie, my liefie, die maan sak weg daar onder by die blou berge. En ek wil, ek wil, ek wil na die nooi'ntjie gaan vry; Sy is so mooi en so liefies vir my. En ek wil, ek wil, ek wil na die nooi'ntjie gaan vry; daar onder by die blou berge. |