Graad R - Jaarprogram
Graad R - Jaarprogram


1ste Kwartaal 2de Kwartaal 3de Kwartaal 4de Kwartaal
"Graad R - Tuis oefeninge & werkvelle"



Hierdie vorms is ontwerp deur Siyavula uploaders.
No 1 No 2 No 3 No 4 No 5 No 6 No 7 No 8 No 9 No 10
  twee drie vier vyf ses sewe ag nege tien


Gediggie vir ons Graad R Gradeplegtigheid

kleuters kleuters
Soos ons nou hier voor jul staan,
kan ons sê: "Wel gedaan." (tik handjies op bors)
Syfers, somme en nog meer, (tel op handjies af, kyk na juffrou)
het ons juffrou ons geleer.

Vir graad 1 is ons nie bang nie, (wys vinger heen en weer)
daar's niks waarmee juffrou ons uit kan vang nie.

Ons het ritme en ons kan sing, (dans met ritme)
Mamma en Pappa,
ons wil aan julle hulde bring. (wys na ouers in gehoor)

Dis aan jul te danke, dat ons hier staan.
Mamma en Pappa, (klein pause)
WELGEDAAN. (salueer ouers)

(geskryf deur Estelle Duvenhage)
KOPIEREG 2009-2023 KLEUTERS. ALLE REGTE VOORBEHOU.