Hansie slim, berg wil klim, in die wye wêreld in, stok en hoed pas hom goed, hy is vol van moed. Maar die moederhart is seer, Hans is in die huis nie meer, hoor nou net, moeder sug, hardloop gou-gou terug. |