Graad R - Tuis oefen werkvelle
Graad R - Tuis oefen werkvelle


Jaar program vir elke kwartaal:


1ste Kwartaal             2de Kwartaal             3de Kwartaal             4de Kwartaal


Liggaamsopvoeding vir Graad R



VISUEEL DISKRIMINASIE:

Ruimtelike oriëntasie   &   verskille en ooreenkomste   &   ouditiewe geheue



Letter vorming oefeninge:

Letters a - j                         Letters k - r                         Letters s - z



Vee skoon

Vee skoon:  Maak gereed vir skool     Vee skoon:  Maklike wiskunde     Vee skoon:  Hoe laat is dit


Teken die figure in die eerste kolom na in die tweede kolom. R 001 R 001a
Watter een kom volgende? R 002  
Kleur die krale in hierdie volgorde in: rooi, geel, blou, groen. R 003 R 003a
Kleur in... Bruin reghoeke, rooi driehoeke, blou vierkante. R 004 R 004a
Voltooi soos die eerste kolom se prentjie. R 005  
Watter een in die ry lyk soos die eerste een? Omkring dit. R 006  
Knip al langs die lyne. R 007  
Voltooi die patrone. R 008  
Voltooi die blokkie regs soos die blokkie links. R 009 R 009a
Trek 'n sirkel om die letters wat nie pas nie. R 010 R 010a
Watter letters wys in die verkeerde rigting? Trek 'n sirkel om hulle. R 011 R 011a
Kyk in watter rigting wys die hande of die pyltjies. R 012 R 012a
Fyn motoriese oefeninge. R 013 R 013a
Begin in die middel en trek dan 'n lyn na die buiteste kolletjie. R 014  
Getalle tabel wat elke dag geoefen moet word. R 015  
Hoeveel vorms in elke blokkie? R 016  
Kleur die regte hoeveelheid driehoeke in. R 017  
Kleur die regte hoeveelheid sirkels in. R 018  
Kleur die regte hoeveelheid reghoeke in. R 019  
Oefen om die sfers op die lyn te skryf. R 020  
Skryf die getallename. R 021  
Teken die prentjie aan die regterkant na aan die linkerkant. R 022  
Verbind die nommers met hul maatjies. R 023 R 023a
Wat kom tussen? R 024  
Wat kom voor en wat kom na? R 025  
Watter een is meer? R 026  
Watter een is minder? R 027  
Watter prentjie is die grootste? R 028  
Origami R 029  
Maak 'n sirkel om dieselfde letter R 030  


Arbeidsterapie oefeninge


" Na Bo "

KOPIEREG 2009-2024 KLEUTERS. ALLE REGTE VOORBEHOU.