Graad 3
Graad 3


Geletterdheid

  • Identiteitsnommer

  • Kursiewe skrif

  • Leestekens

  • Spelling

  • Taal

  • Woordeskat (Engels)

  • Lewensvaardigheid

  • Op ons paaie

  • Reis veilig

  • Water   (3.09MB)







  • Syfervaardigheid

  • Breuke

  • Meting

  • Volume

  • Syfers en tyd

  • Vorms

  • Woord somme

  • Temas

  • Boontjies

  • Hawens

  • My liggaam

  • A3 Vuurwerke A4





  • Liggaamsopvoeding vir Graad 3



    GRAAD 3 - November 2014 eksamen vraestelle & memo


    ADDISIONELE WERKVELLE VIR GRAAD 3


    Woord soek speletjies
    Getallename Posisie Selfstandige naamwoorde: lande
    Dae van die week Maande van die jaar  


    "Klik net op die boekie se prentjie wat jy in belangstel; dan neem dit jou direk na waar jy dit kan bestel."

    Die oefeninge in die Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf-werkboek vir Graad 3 Huistaal sal leerders taalvaardig maak en prestasie verseker!

    Die leeslesse op die werkvelle in die werkboek is gegradeer en bied klanke stap vir stap aan. Dit neem ook sigwoordeskat en sinskonstruksie wat 'n Graad 3- leerder moet leer, in ag.

    Die leeslesse word opgevolg met toepaslike woordbou- en taaloefeninge. Die leerder kry ook uitknipbare "Eie leesboeke" om klanke en sigwoorde te herken en te benoem.

    Die betrokke klank(e) word met behulp van handskrifstrokies ingeskerp om die leerder se potloodgreep en skrif te oefen.

    Die leerder skryf die klanke, teken patrone (wat soortgelyk aan die vorm van die klank is) en skryf sinne.

    Die handskrifoefeninge is in die regte lettertipe en reëlspasiëring sodat dit die leerder in staat stel om elke klank - in druk- en lopende skrif - korrek te skryf.

    Die oefeninge is in regte volgorde waarin die leerder dit sal leer volgens die vereistes van die KABV.


        Slimkoppe vaardighede handskrif Graad 1-3     Slimkoppe vaardighede klanke en spelling

        Slimkoppe vaardighede optel en aftrek     Slimkoppe vaardighede maal en deel

    Slimkoppe Vaardighede Leesbegrip     Slimkoppe Vaardighede Tyd Graad 1-3     Slimkoppe Vaardighede Breuke Graad 1-3     Slimkoppe vaardighede woordsomme Graad 1-3


    Hierdie is 'n uitdaging vir die klein Einsteins


    Kom ons kyk hoe slim is jy?


    Het jy geweet?


    " Na Bo "

    KOPIEREG 2009-2017 KLEUTERS.   ALLE REGTE VOORBEHOU.