


2022 SKOOLKALENDER VIR OPENBARE SKOLE
Meer as 10 000 woorde wat die meeste in gesproke en geskrewe Engels en Afrikaans voorkom en hulle vertalings, plus definisies! Woordsoorte en woordvorme is maklik om te vind. Betekenisse is genommer. Die akkuraatste Afrikaanse en Engelse vertalings word verskaf. Plus natuurlike voorbeeldsinne en -frases. Grammatikale patrone en algemene woordeskat. Gebaseer op 'n statistiese ontleding van die meer as 400 miljoen woorde in die Longman Korpus Netwerk en HAT Korpus van Hedendaagse Afrikaans.




'n Groot, kleurvolle boek vir kleuters, met duidelike illustrasies wat die feite van die lewe oordra.
Hierdie kleurvolle, groot formaat boek met prettige illustrasies bring die feite van die lewe op 'n openlike,
gesonde manier vir ouers en kinders sonder om doekies om te draai.
Vir ouers wat bloos wanneer hulle kindertjies vra waar babas vandaan kom.
Antwoorde word duidelik gegee, gepas vir die eerste vrae wat kinders in die verband vra.